| Item |
Besonderhede |
Prys per KG |
In Voorraad? |
Tjops - kombinasie
|
- A2/A3 gradering
- Tjops kom slegs in 'n kombinasie-mandjie wat tenminste 3 van die volgende pakkies bevat:
- Boud-tjops
- Lende-tjops (Loin)
- Rib-tjops
- Dikrib-tjops
- Blad-tjops (Shoulder)
- Lies-tjops (Flank)
- Kruis-tjops (Chump)
- Die pakkies bevat tussen 4-6 tjops elk
|
R89.00 / kg
|
NEE
Bestel per WhatsApp
Bestel per Epos
|
Ribbetjies
|
|
R89.00 / kg
|
JA
Bestel per WhatsApp
Bestel per Epos
|
Nek
|
- A2/A3 gradering
- Hierdie kom as 'n kombinasie-mandjie, en bevat een pakkie nek en een pakkie skenkels.
|
R89.00 / kg
|
JA
Bestel per WhatsApp
Bestel per Epos
|
Heel-Skaap
|
- A2/A3 gradering
- Gemiddeld 30KG
- Opgesny met eie spesifikasies
- Slegs beskikbaar op bestelling
|
R79.00 / kg
|
NEE - Slegs op bestelling
Bestel per WhatsApp
Bestel per Epos
|
Boud (Heel)
|
- A2/A3 gradering
- Slegs beskikbaar op bestelling
|
R89.00 / kg
|
NEE - Slegs op bestelling
Bestel per WhatsApp
Bestel per Epos
|
Blad (Heel)
|
- A2/A3 gradering
- Slegs beskikbaar op bestelling
|
R89.00 / kg
|
NEE - Slegs op bestelling
Bestel per WhatsApp
Bestel per Epos
|
Kookvleis & Skenkels
|
- A2/A3 gradering
- Hierdie is verskeie snitte wat nie mooi inpas as tjops nie
|
R79.00 / kg
|
JA
Bestel per WhatsApp
Bestel per Epos
|